not logged in

Winston Churchill Aanhalings

About Winston Churchill

Winston Churchill

Life: 1874 - 1965

Country: gb flag England

Profession: Politician;

Sir Winston Leonard Spencer-Churchill, KG, OM, CH, TD, FRS, PC (Can) (30 November 1874-24 January 1965) was a British politician who served as Prime Minister of the United Kingdom from 1940 to 1945 and again from 1951 to 1955. A noted statesman, orator and strategist, Churchill was also an officer in the British Army. A prolific author, he won the Nobel Prize in Literature in 1953 for his own historical writings.

more...

 

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Aanhalings

Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is.

~ Winston Churchill

- 11 November 1947

laughing

Die oomblik wat jy iets groots sien, wil jy dit nasionaliseer.

~ Winston Churchill

- aan die Britse eerste minister, Clement Attlee, toe Attlee hom vra hoekom hy nie langs hom wou staan by die urinaalbak van die Britse parlement nie

Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen.

~ Winston Churchill
South Africa's Top Sites