not logged in

William Hazlitt Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer.

~ William Hazlitt

- My First Acquaintance with Poets

Sy slegste is beter as iemand anders se beste.

~ William Hazlitt

- oor sir Walter Scott


As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het.

~ William Hazlitt
South Africa's Top Sites