Skrywers moet uit die aard van hul beroep op eie voete staan. Sodra skrywers skrums vorm, kom hul inherente skeppingsvermoë in die gedrang.
~ W.A. de Klerk - na aanleiding van die steun wat die Afrikaanse Skrywersgilde toegesê het aan samesprekings tussen 'n groep wit Suid-Afrikaners en die ANC in dakar, 1987