not logged in

Totius Aanhalings

Daar het 'n doringboompie
vlak by die pad gestaan,
waar lange ossespanne
met sware vragte gaan.

~ Totius

- "Vergewe en vergeet", By die monument, 1908

Daar is geen dood
Ons wat van lae strand dit sien, en speur
hoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot -
ons kan nie sien wat anderkant gebeur,
en daarom noem ons die verdwyning: dood

~ Totius

- "Daar Is Geen Dood", Passieblomme, 1934


South Africa's Top Sites