not logged in

Thabo Mbeki Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

'n Noodsaaklike en vereiste element van die Afrika-Renaissance is dat ons almal dit as ons taak opneem om haar aan te moedig wat die lood-gewig dra, om te rebelleer, om die belangrikheid van haar humaniteit op te dwing - die feit dat sy, in die eerste instansie, nie 'n pakdier is nie, maar 'n mens en Afrika-wese.

~ Thabo Mbeki

- toespraak by die Verenigde Nasies-universiteit, 2 Oktober 2001, Tokio, Japan

Jy moenie vergeet nie, ek is 'n terroris.

~ Thabo Mbeki

- aan Andre P. Brink tydens 'n gesprek voor die ANC se ontbanning en terwyl hulle na Beethoven se Negende Simfonie luister.

South Africa's Top Sites