not logged in

Seneca Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Geen dag is lank vir iemand wat werk nie.

~ Seneca

By die Wyse is rykdom dienaar, by die dwaas meester.

~ Seneca

Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe.

~ Seneca

Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie.

~ Seneca

South Africa's Top Sites