not logged in

Plato Aanhalings

About Plato

Plato

Life: 428 - 348 BC

Country: gr flag Greece

Profession: Philosopher;

Plato (428/427 BC[a] - 348/347 BC), was an ancient Greek philosopher. Together with his teacher, Socrates, and his student, Aristotle, Plato helped to lay the philosophical foundations of Western culture. Plato was also a mathematician, writer of philosophical dialogues, and founder of the Academy in Athens, the first institution of higher learning in the western world. Plato was originally a student of Socrates, and was much influenced by his thinking as by what he saw as his teacher's unjust death.

more...

 

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Aanhalings

Gedagtes is die gesprek van die siel met homself.

~ Plato

Rykdom is die ouer van luuksheid en traagheid, en armoede van gemeenheid en venynigheid, en albei van ontevredenheid.

~ Plato

- Die Republiek

Demokrasie gaan oor in despotisme.

~ Plato

- Die Republiek

Die mense het altyd een of ander kampvegter wat hulle oor hulself stel en tot grootheid troetel...Dít en geen ander rede is die wortel waaruit 'n tiran ontwikkel; aanvanklik is hy 'n beskermer.

~ Plato

- Die Republiek

Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag.

~ Plato

- Apologie


Die arm man is nie baas van homself nie.

~ Plato

Die kuns om bymekaar te maak weer armoede af, soos medisyne siekte afweer.

~ Plato

- Gorgias

Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word.

~ Plato

- Die Republiek

God, skenk vir ons die goeie, al bid ons nie daarom nie, maar hou die kwaad van ons weg, selfs al bid ons daarom.

~ Plato

Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie.

~ Plato

Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie.

~ Plato

- Die Republiek

South Africa's Top Sites