not logged in

Ovidius Aanhalings

Die maker van die werk het heengegaan, tog bly die werk self nietemin bestaan.

~ Ovidius

Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning.

~ Ovidius

- Tristia, 1962

Inkomste verskaf aansien.

~ Ovidius
South Africa's Top Sites