|
Oscar Wilde Aanhalings
| |
About Oscar Wilde
 Life: 1854 - 1900 Country: Ireland Profession: Writer; Poet; Oscar Fingal O'Flahertie Wills Wilde (October 16, 1854 - November 30, 1900) was an Irish playwright, novelist, poet, and author of short stories. Known for his barbed wit, he was one of the most successful playwrights of late Victorian London, and one of the greatest celebrities of his day. As the result of a famous trial, he suffered a dramatic downfall and was imprisoned for two years of hard labour after being convicted of the offence of gross indecency.
more...
Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.AanhalingsVanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. ~ Oscar Wilde
Daar is net een ding erger as om van gepraat te word - en dit is om nie van gepraat te word nie. ~ Oscar Wilde
Daar is nie iets soos 'n morele of 'n immorele boek nie. Boeke if of goed geskryf of slef geskryf. ~ Oscar Wilde
 Ryk oujongkêrels behoort swaar belas te word. Dit is nie regverdig dat sommige mans gelukkiger as ander is nie. ~ Oscar Wilde
Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. ~ Oscar Wilde
Enigeen kan geskiedenis maak, maar slegs 'n groot man kan geskiedenis beskryf. ~ Oscar Wilde
|