not logged in

Orson Welles Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Italie het dertig jaar lank onder die Borgias oorlog, terreur, moord en bloedvergieting gehad, maar mense opgelewer soos Michelangelo en Leonardi da Vinci, en die Renaissance. In Switserland was daar 500jaar lank broederliefde, demokrasie en vrede. Maar wat het hieruit gekom? Die koekoekhorlosie.

~ Orson Welles

- in The Third Man (eie toevoeging tot Graham Greene se draaiboek)

South Africa's Top Sites