not logged in

Olive Schreiner Aanhalings

Wat die harte van die koloniste die meeste verbitter het, was die koue onverskilligheid waarmee hulle behandel is en die bewustheid dat hulle as 'n mindere ras beskou was.

~ Olive Schreiner

- oor die Britse bewindhebbers se beskouing van die grensboere en Voortrekkers

Na vyftig jaar se geveg en stryd teen die Boer, sal daar geen Boer meer in Suid-Afrika wees wat Afrikaans (the Taal), behalwe as 'n kuriositeit, praat nie; net die groot Engelssprekende Suid-Afrikaner sal oorbly.

~ Olive Schreiner

- oor 'n toekomstige Suid-Afrika

South Africa's Top Sites