not logged in

Martin Luther Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God.

~ Martin Luther

Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie.

~ Martin Luther

Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede.

~ Martin Luther
South Africa's Top Sites