|
|
Marthinus Versfeld Aanhalings
| |
Jy kan jouself verstrengel deur voor jouself te kniel. Try maar, en kyk in watter knoop jy beland. ~ Marthinus Versfeld
...die digter is die man wat in die donker waters van die chaos duik om skoon en blink dinge daaruit te haal. ~ Marthinus Versfeld - Tyd en dae, 1982
|