not logged in

Mark Twain Aanhalings

About Mark Twain

Mark Twain

Life: 1835 - 1910

Country: us flag America

Profession: Writer;

Samuel Langhorne Clemens (November 30, 1835 - April 21, 1910), better known by the pen name Mark Twain, was an American humorist, satirist, lecturer and writer. Twain is most noted for his novels Adventures of Huckleberry Finn, which has since been called the Great American Novel, and The Adventures of Tom Sawyer. He is also known for his quotations. During his lifetime, Twain became a friend to presidents, artists, leading industrialists and European royalty.

more...

 

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Aanhalings

Die kritikus se simbool behoort die miskruier te wees: sy lê eiers in iemand anders se mis, ander kan dit nie uitbroei nie.

~ Mark Twain

Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie.

~ Mark Twain

In staatsmanskap kan jy die moraliteite vergeet, solank jy die formaliteite regkry.

~ Mark Twain

- Pudd'nhead Wilson's New Calendar

Die berig oor my dood was 'n oordrywing.

~ Mark Twain

- in 'n kabelgram, 2 Junie 1897


laughing

Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie.

~ Mark Twain

In sekere moeilike omstandighede, dringende omstandighede, desperate omstandighede, bied profaniteit verligting wat selfs gebed nie kan gee nie.

~ Mark Twain

South Africa's Top Sites