Die toepassing van demokratiese beginsels is beperk. 'n Mens kan aan al die passasiers vra in watter treinwa hulle wil ry, maar dit is onmoontlik om hulle mening te vra of dit verkieslik is om die remme aan te slaan wanneer die trein op volle vaart op pad is om 'n ongeluk te maak.
~ Leon Trotsky - History of the Russian Revolution I