|
John Ruskin Aanhalings
| |
About John Ruskin
 Life: 1819 - 1900 Country: England Profession: Artist; Critic; Poet; Writer; John Ruskin (8 February 1819 - 20 January 1900) is best known for his work as an art critic and social critic, but is remembered as an author, poet and artist as well. Ruskin's essays on art and architecture were extremely influential in the Victorian and Edwardian eras.
more...
Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.AanhalingsVir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. ~ John Ruskin
Argitektuur is die werk van nasies. ~ John Ruskin - True and Beautiful
Wanneer ons bou, laat ons glo ons bou vir altyd. ~ John Ruskin - Seven Lamps of Architecture
Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. ~ John Ruskin - Stones of Venice
Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. ~ John Ruskin
Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. ~ John Ruskin
'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. ~ John Ruskin
|