Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het "Yes" en "No" in die land gekom, en vandat "Yes" en "No" in die land gekom het, het ons al die sonde. Duisende jong Afrikaners se lewe is vandag verrinneweer...
~ Jochem van Bruggen - "Bywoners", Op veld en rande, 1920