not logged in

Jean-Jacques Rousseau Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Berou slaap wanneer dit voorspoedig gaan, maar ontwaak tydens teenspoed.

~ Jean-Jacques Rousseau

- Belydenisse


As daar 'n massa van gode was, sou hulle demokrasie as regeringsvorm gekies het. So 'n perfekte regeringsvorm is nie vir die mens nie.

~ Jean-Jacques Rousseau

- Die Sosiale Kontrak

South Africa's Top Sites