gedagtes dra nie broeke niewant dié een sou ek vataan sy broek se gaten uitsmyt by die duer~ Jan Spies - Gedagtes dra nie broeke nie, Voetvolk, 1975
gedagtes dra nie broeke niewant dié een sou ek vataan sy broek se gaten uitsmyt by die duer
- Gedagtes dra nie broeke nie, Voetvolk, 1975
innie biduur het hy opgestaanen mooi gebiddat later kon gesê wordhy't mooi gebid.~ Jan Spies - "innie biduur het hy opgestaan", Voetvolk, 1975
innie biduur het hy opgestaanen mooi gebiddat later kon gesê wordhy't mooi gebid.
- "innie biduur het hy opgestaan", Voetvolk, 1975