not logged in

Jan F.E. Celliers Aanhalings

Die vaarlandshart en grote gees
sal, tot die end ons leier wees -
die rotsvas-staner,
die vryheidsbaner,
die Afrikaner!

~ Jan F.E. Celliers

- Jopie Fourie en ander nuwe gedigte, 1920

Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;
hy's nat van Afrikaner bloed,
en smart die boodskap wat hy voer;
hy kom uit Afrikaner-roer,
hy kom uit Afrikaner-hart.

~ Jan F.E. Celliers

- 1920

South Africa's Top Sites