not logged in

Jakes Gerwel Aanhalings

Afrikaans het die definieërende eienskap geword vir 'n nasionalisme wat die grootste gedeelte van die bevolking ken veral weens sy arrogansie en wreedheid.

~ Jakes Gerwel

- Afrikaanse Skrywersgildeberaad, Broederstroom, 1975

...in hierdie afrekening van Afrika en Afrikaner met mekaar, wat gaan van Afrikaans word? Sal Afrikaans die Afrikanerryk oorleef?

~ Jakes Gerwel

- Afrikaanse Skrywersgildeberaad, Broederstroom, 1975

South Africa's Top Sites