not logged in

J.H. de la Rey Aanhalings

U spreek van geloof - wat is geloof? Here, U wil, nie my wil, geskiede! Ek vernietig my onder Gods wil!

~ J.H. de la Rey

- tydens samesprekings tussen die twee Boererepublieke oor vrede met Britanje, 30 Mei 1902

Hier is my burgers wat hul land en hul volk getrou gebly het tot die einde. Vandag is hulle wese en as sodanig gee ek hulle aan u oor.

~ J.H. de la Rey

- aan lord Horatio Kitchener na afloop van die Tweede Anglo-Boereoorlog, 1 Junie 1902

South Africa's Top Sites