|
|
J.B.M. Hertzog Aanhalings
| |
Mens sê nie te veel nie as jy beweer dat die helfde van die slegte gevoel tussen Afrikaners en Engelse in Suid-Afrika veroorsaak is deur die onoordeelkundige en dikwels onregverdige inmenging van Engeland. ~ J.B.M. Hertzog - De Wildt, 7 Desember 1912
Die enigste Afrikaner met wie die Engelssprekende kam saamwerk, is die een wat oogluikend en dikvellig al sy regte prysgee om Engelse "oorgevoeligheid" nie te kwes nie. ~ J.B.M. Hertzog - Bloemfontein, 4 Desember 1906
Als Afrikaanders moeten we in de eerste plaats door Afrikaanders geregeerd worden, en als dit rassenhaat is, ben ik bereid om naar enig gedeelte van Zuid-Afrika te gaan teneinde die leer te verkondig. ~ J.B.M. Hertzog - Stellenbosch, 11 April 1911
Die partystelsel is uitgedien. Die demokratiese stelsel is verby. Meer as die helfte van die volke het dit reeds afgeskaf, en die ander is druk besig om dit te doen. In Suid-Afrika moet dit ook gebeur. ~ J.B.M. Hertzog - Tydens die opkoms van Nasionaal-sosialisme, Zastron, 8 September 1934
|