not logged in

Henry Ford Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Vakbonde is die slegste ding wat ooit die aarde getref het omdat hulle 'n mens se onafhanklikheid wegneem.

~ Henry Ford

Dit is nie die werkgewer wat die salarisse betaal nie; hy hanteer net die geld. Dit is die produk wat die salarisse betaal.

~ Henry Ford

Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak.

~ Henry Ford

- in die getuiebank tydens 'n saak teen die Chicago Tribune, 1919

South Africa's Top Sites