Toe ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou.
~ Heinrich Heine - in 'n brief aan August Lewald