not logged in

H.L. Mencken Aanhalings

About H.L. Mencken

H.L. Mencken

Life: 1880 - 1956

Country: us flag America

Profession: Journalist;

Henry Louis (H. L.) Mencken (September 12, 1880, Baltimore - January 29, 1956, Baltimore, Maryland), was an American journalist, essayist, magazine editor, satirist, acerbic critic of American life and culture, and a student of American English. Known as the "Sage of Baltimore", he is regarded as one of the most influential American writers and prose stylists of the first half of the 20th century.

more...

 

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Aanhalings

Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig.

~ H.L. Mencken

Demokrasie. Die aanbidding van jakkalse deur domore.

~ H.L. Mencken

Demokrasie is die kuns en wetenskap om die sirkus te beheer vanuit die aaphok.

~ H.L. Mencken

Hoe meer 'n mens droom, hoe minder glo hy.

~ H.L. Mencken

- Prejudices


South Africa's Top Sites