Poësie is net so 'n eksakte wetenskap as die meetkunde.~ Gustave Flaubert
Poësie is net so 'n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Moenie soos kinder vir vermaak lees nie, of soos ambisieuse mense om iets te leer nie. Nee, lees om te lewe.~ Gustave Flaubert - afrq 65
Moenie soos kinder vir vermaak lees nie, of soos ambisieuse mense om iets te leer nie. Nee, lees om te lewe.
- afrq 65