not logged in

Gerrit Olivier Aanhalings

Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord "Afrikaner" onder andere is: 'n groot ideologiese konstruksie wat as regverdiging gedien het vir onderdrukking en uitbuiting.

~ Gerrit Olivier

- Vrye Weekblad, 3 Februarie, 1989

South Africa's Top Sites