not logged in

Gerrit Dekker Aanhalings

Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan.

~ Gerrit Dekker

- Klasgids, 1966

South Africa's Top Sites