not logged in

George Bernard Shaw Aanhalings

About George Bernard Shaw

George Bernard Shaw

Life: 1856 - 1950

Country: gb flag England

Profession: Writer;

George Bernard Shaw (26 July 1856-2 November 1950) was a world-renowned author. Born in Dublin, he moved to London when he turned twenty and lived in England for the rest of his long life. Shaw's first success was as a music and literary critic, but he was drawn to drama and authored more than sixty plays during his career. Typically his work is leavened by a delightful vein of comedy, but nearly all of it bears earnest messages Shaw hoped his audiences would embrace.

 

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

Aanhalings

Alledaagse mense bid nie; hulle bedel net.

~ George Bernard Shaw

Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi.

~ George Bernard Shaw

Wanneer mens 'n tier wil vermoor, noem hy dit 'n sport; wanneer 'n tier 'n mens wil vermoor, noem hy dit wreedheid.

~ George Bernard Shaw

Alle ambassadeurs bemin en is baie vriendelik en hulpvaardig teenoor mense at reis.

~ George Bernard Shaw

- Misalliance

Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood.

~ George Bernard Shaw

Die grootste ondeug en die ergste misdaad is armoede.

~ George Bernard Shaw

- voorwoord tot Major Barbara

Mense wat in die lewe vooruitgaan, is mense wat uitgaan om na geleenthede te gaan soek. En as hulle dit nie kry nie, maak hulle dit.

~ George Bernard Shaw

Gewone mense bid nie, hulle bedel net.

~ George Bernard Shaw

- Misalliance


South Africa's Top Sites