|
G.K. Chesterton Aanhalings
| |
About G.K. Chesterton
 Life: 1874 - 1936 Country: England Profession: Writer; Gilbert Keith Chesterton (May 29, 1874-June 14, 1936) was an influential English writer of the early 20th century. His prolific and diverse output included journalism, philosophy, poetry, biography, Christian apologetics, fantasy, and detective fiction.
more...
Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.AanhalingsDemokrasie beteken regering deur die onopgeleide, terwyl aristokrasie regering deur die swak opgeleide beteken. ~ G.K. Chesterton - The New York Times, 1 Feb 1931
Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. ~ G.K. Chesterton - What's Wrong with the World?
|