Vrome boetedoening koop die toorn van die hemel af.~ Friedrich von Schiller - Braut von Messina
Vrome boetedoening koop die toorn van die hemel af.
- Braut von Messina
Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef.~ Friedrich von Schiller - Inleiding tot Wallenstein
Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef.
- Inleiding tot Wallenstein
Die geskiedenis is die węreld se regbank.~ Friedrich von Schiller - tydens eerste lesing as hoogleraar, 1789
Die geskiedenis is die węreld se regbank.
- tydens eerste lesing as hoogleraar, 1789