'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan.
~ Frederik de Jager - oor resensente van boeke, Boekewęreld, 18 Mei 1994