Dit sal 'n kliek wees - ons is te min.~ Etienne Leroux - in reaksie toe Bartho Smit die moontlikheid van 'n skrywersvakbond in die sestigerjare aan hom genoem het.
Dit sal 'n kliek wees - ons is te min.
- in reaksie toe Bartho Smit die moontlikheid van 'n skrywersvakbond in die sestigerjare aan hom genoem het.
My grootste verlange is dat ek vandag hier kan praat van die vrye demokratiese beginsels van die Weste sonder dat ek 'n hoenderhaan hoor kraai.~ Etienne Leroux - Afrikaanse Skrywersgildeberaad, Maselspoort, 1978
My grootste verlange is dat ek vandag hier kan praat van die vrye demokratiese beginsels van die Weste sonder dat ek 'n hoenderhaan hoor kraai.
- Afrikaanse Skrywersgildeberaad, Maselspoort, 1978
Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk.~ Etienne Leroux - 1978
Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk.
- 1978
Skrywers is die swartskape van die gemeenskap en dit is goed om af en toe saam met hulle dronk te word.~ Etienne Leroux
Skrywers is die swartskape van die gemeenskap en dit is goed om af en toe saam met hulle dronk te word.