Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel.
~ Denis Beckett - The Star, 20 Januarie 1994