|
|
D.F. Malan Aanhalings
| |
Glo in jou God! Glo in jou volk! Glo in jouself! ~ D.F. Malan - Afrikaner-volkseenheid en my ervaring op die pad daarheen
Afrikaner, Quo Vadis? ~ D.F. Malan - tydens die inwydingstoespraak van die Voortrekkermonument, 16 Desember 1949
Die slagveld is verskuiwe. U Bloedrivier lê in die stad...Die Afrikanerdom (is) weer op trek, op sy nuwe Groot Trek...sy nuwe Groter Trek. Dis nie soos 'n honderd jaar gelede 'n trek weg van die middelpunte van die beskawing af nie, maar 'n trek terug - terug van die platteland na die stad. ~ D.F. Malan - Bloedrivier, 16 Desember 1938
'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar "leierskap in rade", dit wil sê in lewende kontak met sy volk. ~ D.F. Malan - Afrikaner-volkseenheid en my ervarings op die pad daarheen, 1959
Die diplomasie is soos 'n mandjie eiers en nie soos 'n mandjie klippe nie. ~ D.F. Malan
|