Ek is geen Engelsman, en ek is geen Duitser: ek is Afrikaner.~ Christiaan de Wet
Ek is geen Engelsman, en ek is geen Duitser: ek is Afrikaner.
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.~ Christiaan de Wet - tydens die begrafnis van MT Steyn, 3 Desember 1916
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou.
- tydens die begrafnis van MT Steyn, 3 Desember 1916