Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literęre kroeggevegte.
~ Charles Fryer - Boekewęreld, 18 Mei 1994