|
|
C. Louis Leipoldt Aanhalings
| |
Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir my Is elke kind se eerste lewenskreet 'n Groter wonder as sy laaste snik. ~ C. Louis Leipoldt - "Dood", Uit dei węrelddele, 1923
Ek smeek U, Heer, om hulp dat ek behou Die wonderskat my toebedeel as kind: Dat ek, in wat ek op U węreld vind, Weerkaatsing van U godlik skoon aanskou.
~ C. Louis Leipoldt - " 'n Kersnaggebed ", Skoonheidstroos, 1932
|