not logged in

C.M. van den Heever Aanhalings

Die grassaad sal nog buig,
die beeste bulk, die lewe roep,
maar jy?
Hier waar jy was, sal skape wei.

~ C.M. van den Heever

- "Die gevalle Zoeloe-indoena", Aardse vlam, 1938


En al die mensgeslagte sal vergete
en weggebrand wees net soos gras:
Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wete
dat ek ook deel van dié verwoesting was!

~ C.M. van den Heever

- "Eenmaal", Aardse vlam, 1938


South Africa's Top Sites