not logged in

Blaise Pascal Aanhalings

Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.

'n Boek is 'n spieël waarin jy kyk. As 'n aap daarin kyk, kan jy nie verwag 'n engel moet terugkyk nie.

~ Blaise Pascal

- Pensées


Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens.

~ Blaise Pascal

Ons sal alleen sterf.

~ Blaise Pascal

- Pensées


Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek.

~ Blaise Pascal
South Africa's Top Sites