not logged in

Beyers Naudé Aanhalings

Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant.

~ Beyers Naudé

- tydens beraad van die Afrikaanse Skrywersgilde, Broederstroom, 1989

South Africa's Top Sites