|
Aristotle Aanhalings
| |
About Aristotle
 Life: 384 - 322 BC Country: Greece Profession: Philosopher; Aristotle (384 BC - 322 BC) was a Greek philosopher, a student of Plato and teacher of Alexander the Great. He wrote on many different subjects, including physics, metaphysics, poetry, theater, logic, rhetoric, politics, government, ethics, biology and zoology.
more...
Daar is ook Engelse aanhalings deur die outeur.AanhalingsGeleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teëspoed en voorsorg in die ouderdom. ~ Aristotle
Ware geluk is om jou intellek vrylik te kan gebruik. ~ Aristotle
Demokrasie is die vorm van regering waarin die vrye mens die regeerder is. ~ Aristotle - Politiek
Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. ~ Aristotle
Die demokrasie het gegroei uit die mens se veronderstelling dat as hulle in sekere opsigte gelykwaardig is, dan is hulle volkome gelykwaardig. ~ Aristotle - Politiek
|