Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel.~ Alfred E. Smith - 1931
Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel.
- 1931
Die lewe van die geldmaker is soos 'n feesmaal van dooies. Dit het alles behalwe iemand om dit te geniet.~ Alfred E. Smith - aangehaal duer Marthinus Versfeld, Tyd en dae, 1982
Die lewe van die geldmaker is soos 'n feesmaal van dooies. Dit het alles behalwe iemand om dit te geniet.
- aangehaal duer Marthinus Versfeld, Tyd en dae, 1982