Enigiemand wat glo dat die wette van die fisika net sosiale konvensies is, word uitgenooi om te probeer om daardie konvensies te oortree vanuit die venster van my woonstel. Ek woon op die 21ste verdieping.
~ Alan Sokal - In antwoord op postmoderniste se aanspraak dat die natuurwette net 'n relatiewe werklikheid is in die oë van die waarnemer en dat enige waarheid geldig is.