Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word.
~ Adam Smith - The Wealth of Nations