|
Vroue Aanhalings
| |
<< Terug na Onderwerp Lys
Vrouens moet mooi wees sodat mans hulle kan bemin, en dom om mans te bemin. ~ Coco Chanel
As God nie vrouens gemaak het nie, sou hy ook nie blomme gemaak het nie. ~ Victor Hugo
Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie ... ek is ook nie blond nie. ~ Dolly Parton
<< Terug na Onderwerp Lys
|