|
Beskawing Aanhalings
| |
<< Terug na Onderwerp Lys
Beskawing staan op twee bene. Die een heet Dankie en die ander Ekskuus. En aan die manier waarop 'n volk (en 'n individu) "dankie" en "ekskuus" sê, kan sy beskawingspeil afgelei word. ~ Hennie Aucamp - Pluk die dag, 1994
In krisistye is kultuur geen luukse nie maar die hoogste vorm van selfbehoud. Want kultuur staan vir interne orde, en interne orde is die fondament van alle beskawing. ~ Hennie Aucamp - Pluk die dag, 1994
Hulle wat hul opvoeding in hul jeug verwaarloos, Verloor die verlede en is dood vir die toekoms. ~ Euripides - Phrixus
Beskawing is 'n resies tussen opvoeding en katastrofe. ~ H.G. Wells
<< Terug na Onderwerp Lys
|