Hy sit die takke in. - Hy hardloop weg.
Hy sit die takke in.
- Hy hardloop weg.
Hy slaan 'n hoë toon aan. - Hy verveel hom baie.
Hy slaan 'n hoë toon aan.
- Hy verveel hom baie.
Hy laat nie op sy tone trap nie - hy laat nie oor hom baasspeel nie / beledig nie
Hy laat nie op sy tone trap nie
- hy laat nie oor hom baasspeel nie / beledig nie
Daar moet 'n trekpleister wees - daar moet iemand wees na wie hy verlang
Daar moet 'n trekpleister wees
- daar moet iemand wees na wie hy verlang
Ek het nog g'n taal of tyding ontvang nie - ek het niks gehoor nie
Ek het nog g'n taal of tyding ontvang nie
- ek het niks gehoor nie
Iets met lang tande doen - iets teësinnig doen.
Iets met lang tande doen
- iets teësinnig doen.
Jy moet hare op jou tande hê - jy moet jou man kan staan.
Jy moet hare op jou tande hê
- jy moet jou man kan staan.
Met 'n mond vol tande sit - beteuterd sit en niks praat nie.
Met 'n mond vol tande sit
- beteuterd sit en niks praat nie.
Jou tande vir iets slyp - jou klaarmaak om iets te geniet.
Jou tande vir iets slyp
- jou klaarmaak om iets te geniet.
Die kinders sit en tande tel - die kinders sit en luister wat die grootmense praat.
Die kinders sit en tande tel
- die kinders sit en luister wat die grootmense praat.
Trou is nie perdekoop nie - trou is 'n ernstige stap.
Trou is nie perdekoop nie
- trou is 'n ernstige stap.
Oos wes, tuis bes - in jou eie huis is jy die gelukkigste.
Oos wes, tuis bes
- in jou eie huis is jy die gelukkigste.
Hy is ouer as twaalf - jy kan hom nie sommer fop nie.
Hy is ouer as twaalf
- jy kan hom nie sommer fop nie.
Jou twak is nat - jy sal dit nie regkry nie, dit sal misluk.
Jou twak is nat
- jy sal dit nie regkry nie, dit sal misluk.
Sy turf sit - sy plan het misluk; hy kry dit nie reg nie.
Sy turf sit
- sy plan het misluk; hy kry dit nie reg nie.