Hy is 'n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie. - Hy is 'n eerlike mens.
Hy is 'n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie.
- Hy is 'n eerlike mens.
Jou iets inbeeld - jou 'n voorstelling van iets maak (byvoorbeeld: jou inbeeld hoe dit sal voel om 'n minister te wees).
Jou iets inbeeld
- jou 'n voorstelling van iets maak (byvoorbeeld: jou inbeeld hoe dit sal voel om 'n minister te wees).
Iemand inklim - iemand kwaai aanspreek.
Iemand inklim
- iemand kwaai aanspreek.
Indaba hou - onderling beraadslaag.
Indaba hou
- onderling beraadslaag.
Dit vorm skering en inslag van iets - dit is alles, dis die allerbelangrlkste in die saak.
Dit vorm skering en inslag van iets
- dit is alles, dis die allerbelangrlkste in die saak.
Iemand invra - ondersoekende vrae aan iemand stel
Iemand invra
- ondersoekende vrae aan iemand stel